HOOFWEG 14 JONGENSFONTEIN

Beautiful beach house with a breathtaking view of the sea. The stack-able doors will invite the sea breeze in and make the outside part of the inside.
Two bedroom house sleeping 5 people. 2.5 bathrooms. Extra bed in the living area.
Fully equipped kitchen with dishwasher, washing machine and dryer.
There is an inside barbecue, that can also be used as a fireplace in the winter.
Walking distance from the beach, the caravan park and 12 km from Still Bay.



Hoofweg 14 is in Jongensfontein en bied gehalte-vakansieverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is naby die strand, die algemene handelaar en die Jongensfontein Karavaanpark.

DiƩ huis beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, hoekbad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n aparte badkamer met 'n stort en 'n gastetoilet. Daar is 'n enkelbed in die leefarea.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser.

Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n ingeboude braai. Die skuifdeure lei na 'n patio met stoepmeubels en pragtige see-uitsigte.

Die huis is 12 km van Stilbaai af en bied 'n verskeidenheid winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.